Available for:
iPad, iPhone, Android, Mac, and Windows.
Die volledige Naslaanbybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling. Hierdie Formeel-ekwivalente Bybelvertaling is die eerste keer in 1933 gepubliseer. 'n Hersiene uitgawe word in 1953 uitgegee.
Die vertaling staan vandag bekend as die 1933/1953-vertaling en is steeds 'n baie gewilde tradisionele vertaling wat uit die Hebreeuse en Griekse brontekste vertaal is.
Kenmerke:
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling © Bybelgenootskap van
Suid-Afrika 1933, 1953.
Digitale Weergawe 2012 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2012.
www.biblesa.co.za